Welvaart 101 (bl 1) Flashcards

1
Q

Definieer welvaart

A

Welvaart is die geakkumuleerde bates vir die skep van inkomste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem die drie tipes welvaart

A

• Finansiele welvaart
• Fisiese welvaart
• Nasionale welvaart

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is Finansiele welvaart

A

• Monotere bates wat deur deelnemers in die ekonomiese kringloop besit word
• Kom voor in kontant, beleggings, bankdeposito’s, lenings en aandele

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is Fisiese welvaart

A

• Reële bates wat deelnemers in die ekonomiese kringloop besit
• Grond, geboue, handelsvoorraad, masjienerie en meubels en klere

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is Nasionale welvaart

A

• Nasionale welvaart kom voor wanneer Fisiese en Finansiele welvaart bymekaar getel word
• Die is slegs binnelands

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe vind welvaartskepping plaas?

A

• Proses waar welvaart versamel word
• Dit is n Langtermyn doelwit
• Kan nie oor die korttermyn versamel word tensy dit geërf, geskenk of gewen word nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Determinante v. welvaartskepping

Lys metodes van welvaartskepping deur lande

A
  • Navorsing wat lei tot produksie
  • Beleggings in die gehalte onderwys en opleiding
  • Toename in menslike kapitaal
  • Beleggings in infrastruktuur
    -Internationale beleggingsgeleenthede
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Determinante van welvaartskepping
Welvaartskepping deur individue

A
  • Verbeterde onderwys en opleiding
  • Spaar vir toekoms
  • Investering (aandele)
  • Appresiasie van bates
  • Entrepreneuriese aktiwiteite
  • Geluk
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Bespreek verdeling van welvaart oor die wêreld

A
  • As ‘n land ‘n tekort aan Fisiese en menslike kapitaal het, sal hulle nie welvaart kan versamel nie
  • Produksiefaktore is ongeluk verdeel
  • Lande met ‘n lae BBP per capita het dus nie die vermoë om welvaart te skep nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem die faktore wat bydra tot ongelyke verdeling van inkomste en welvaart

A
  • onderwys vlakke en naskoolse kwalifikasies
  • geografiese gebiede
  • sektor waarin die ekonomie funksioneer
  • peil van diensbilikheid
    -mag van vakbonde om beter lone te bending
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly