Geld En Bankwese Flashcards

1
Q

Wat is geld?

A

Geld is enige iets wat as ‘n vorm van verruiling aanvaar word
Die wettige geldeenheid van ‘n land word as ‘n wettige betaalmiddel beskou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem 4 funksies van geld

A

• Medium van verruiling
• Waardedraer
• Standaard vir uitgestelde betalings
• Geld as algemene rekeneenheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Funksie van geld 8 punt vraag

A
  • Geld as ‘n Medium vir betalings - Geld word as ‘n medium vir betaling vir alle transaksies gebruik.
  • Geld as waardedraer- Die koopkrag van geld bly min of meer konstant behalwe in tye van inflasie.
  • Geld as standaard vir uitgestelde betalings- wanneer mense geld ontvang, gebruik hulle dit nie alles terselfde tyd nie maak kredietskepping moontlik.
    *Geld as algemene rekeneenheid- Die waarde van goedere word in monetêre waarde gemeet.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Definisie van munte

A

. Munte wat in die land gebruik word in n aantal munteenhede verdeel
. Alle munte wat in sirkulasie is, is teken geld

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Definisie van tekengeld

A

. Tekengeld of magtigingsgeld dui aan dat die intrinsieke waarde van geld minder is as die gesigwaarde van die geld
. Die waarde van alle alooie waarmee dit gemaak word, is minder as wat die geldwaarde werd is
.Dit voorkom dat mense munte smelt om metaal te koop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Deur wie word munte gemaak?

A

Die filaal maatskappy van die SARB die Suid-Afrikaanse Munt (Edms.)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

wat is ‘n filaal maatskappy?

A

‘n maatskappy wat deur ‘n groter maatskappy beheer word en die groter maatskappy help ondersteun

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Noem die twee takke van die Suid-Afrikaanse Munt

A

Die Suid-Afrikaanse munt maatskappy en die Suid-Afrikaanse Nootmaatskappy

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

wat is denominasie?

A

Denominasie verwys na die gesigwaarde van geld

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

watter tipe geld is banknote

A

Tekengeld

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

waardeur was banknote voorheen geondersteun

A

Die Goudstandaard

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Noem die 7 kenmerke van banknote

A

1) word op spesiale papier gedruk
2) Unieke rekeningsnommer
3) watermerk
4) Silwer Sekuriteitsstrook met SA wapen daarop in die middel
5) Geometriese vorms
6) Elke eenheid het ‘n ander kleur
7) Die goewerneur van SARB se handtekening

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

8 Punt vraag kommoditeitsgeld en fiat geld

A

. Kommoditeits geld word gewaarborg deur kommoditeite
. In die verlede het SA gebruik gemaak van die goudstandaard
Vs
. Fiat-geld word gewaarborg deur die regering van n spesifike land
. Meeste lande insluitende Amerika en SA, maak gebruik van fait-geld

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is deposito geld

A

Deposito geld verwys na die fondse wat in die rekening by handelsbanke gehou word
Deposito geld kan as ruilmiddel gebruik word maar nie as n wettige betaalmiddel geklasifiseer word nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Noem die 4 tipes bank deposito’s,

A

. Dag deposito
. Korttermyn deposito
. Mediumtermyn deposito
. Langtermyn deposito

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is die ander naam vir dag deposito

A

Sig deposito

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

waar word dag depositos gehou?

A

Spaar en tjekrekeninge

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Wat is ‘n dag deposito?

A

Die geld wat in in rekening beskikbaar is om enige tyd te onttrek
Dit sluit enige regeringsinkomste uit wat deur die bank gehou moet word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Hoe lank word korttermyn deposito gehou

A

Korter as een maand

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Medium termyn deposito tydperk

A

langer as 30 dae maar korter as 6 maande

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

wat is kwasigeld

A
  • Sekondêre geld
  • Geld wat in spaarrekeninge en kort, medium en langtermyn beleggings by finansiele instellings gehou word
  • Dit is geld waarvoor die verbruiker skriftelik moet kennis gee om te onttrek.
  • Alhoewel kwasigeld nie gereeldelik beskikbaar is nie, kan dit maklik verkry word.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

wat is kwasigeld

A

Geld wat in spaarrekeninge en kort, medium en langtermyn beleggings by finansiele instellings gehou word
Dit is geld waarvoor die verbruiker skriftelik moet kennis gee om te onttrek

Alhoewel kwasigeld nie gereeldelik beskikbaar is nie kan dit nie maklik verkry en word verkry word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Wat is primêre geld

A

Primêre geld, is die mees likiede vorm van geld
Onmiddelik beskikbaar in kontant
Sluit alle munte en note in wat tans in omloop is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Wat is sekondere geld

A

Sekondêre geld verwys na na bankdepositos. M.a.w geld wat met tjeks gedeponeer word en geredelik beskikbaar is om te gebruik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Ander naam vir sekondêre geld
Aanvraag deposito
26
Watter artikel van die grondwet Stel die mandaat van die SARB
224
27
Wat is die primêre doel van die SARB
Die Waarde van die geldeenheid te beskerm in belang van gebalanseerde en volhoubare ekonomiese groei in die Republiek
28
Wat moet die SARB doen ter onderstening van sy primere doelwit
Die SARB moet sy funksies onafhanklik en sonder vrees, guns of vooroordeel verrig
29
Wat is die hoofdoelwit van die SARB
Monotêre stabiliteit te verseker en om volhoubare groeikoerse te handaaf
30
Wie is die goewerneur van die SARB
Lesetja kganyago
31
Wie is die goewerneur van die SARB
Lesetja kganyago
32
Wie stel die goewerneur aan
. Die president van die land
33
Die hooffunksies van die SARB
1) formulering en implementering van die monetêre beleid 2) Dienste aan owerheid 3) Voorsien ekonomiese- en statistiese data. 4) Handhaaf finansiële stabiliteit
34
Wat is die hoof instrument om die monetêre beleid te implementeer
Die repokoers
35
Noem 3 dienste van die owerheid
1) Bank en adviseurs 2) Goud en buitelandse Valuta reserves 3) Administrasie van uitvoer beheer
36
Wie is die hoofbankier van die staat
Die SARB
37
Wat is een van die belangrikste barometers van die ekonomie
Goud en buitelandse valuta is reserves
38
4 Maniere hoe banke finansiele stabiliteit handhaaf
1) Toesighouer oor banke 2) Die Nasionale Betalingsisteem 3) Bankier van ander banke 4) Bankenote- en munte
39
Wat is die inflasie teiken van die SARB
3% - 6%
40
Wat is die inflasie teiken van die SARB
3% - 6%
41
Watter maatreëls word geïmplementeer om die inflasie teiken te bereik
1) Inflasie verwagtinge word beheer 2) Deursigtigheid van monitêre beleid word verhoog 3) Die stabiliteit van die rentekoers word verseker 4) Monetêre owerhede word aanspreeklik gehou om inflasie binne teiken te hou
42
Definieer die monetêre beleid
Dit verwys na die besluite wat geneem word deur die regering om die inflasiekoers en die hoeveelheid geld in sirkulasie te beïnvloed
43
Wat is die doelwit van die monetêre beleid
Pryse te stabiliseer Totale indiensneming te verseker Groter ekonomiese groei te bewerkstellig
44
Wat is skatkiswisselling
skatkiswisseling is korttermyn skuld instrumente wat uitgereik word op die mark en wissel van een dag tot 12 maande
45
wat is staatseffekte
staatseffekte is geld wat aan die owerheid geleen word in ruil vir 'n vaste rentekoers
46
hoe word die primakoers bereken
repokoers +3,5%
47
watter drie faktore bepaalde struktuur van die rentekoers
die periode die risiko die koste
48
die uitwerking van die rentekoers op spaar
'n daling in rentekoers verminder mense se aansporings om te spaar
49
die uitwerking van die rentekoers op besteding
laer rentekoerse sal, deur besparings minder aantreklik te maak, besteding verhoog
50
die uitwerking van die rentekoers op investerings
besighede sal geneig wees om hul besteding op kapitaalgoedere te verhoog namate die koste om geld te leen daal en omdat hulle verwag dat die vraag na hul produkte gaan styg
51
die uitwerking van die rentekoers op wisselkoerse
'n daling in die rentekoers kan tot gevolg hê dat 'n land se wisselkoerse sal depresieer namate binnelandse geld die land verlaat op soek na hoër rentekoerse elders dit sal tot gevolg hê dat die land se uitvoerpryse daal en invoerpryse styging
52
defineer basispunte
basispunte (bips/ bps) is 'n maateenheid wat in finansies gebruik word om die persentasie verandering in die waarde van finansiële instrumente (of die koers verandering) in n indeks beskryf
53
waarom is een basispunt gelykstaande
0,01%
54
hoe word rentekoers verandering bereken
Persentasie verandering = (nuwe rentekoers-ou rentekoers)/ ou rentekoers x 100/1
55
definieer M1 geldvoorraad
die basis funksie van geld as ruilmiddel sluit alle vorme van geld in wat gebruik word om betalings mee te maak wat in sirkulasie is dit sluit dag deposito's in
56
wat is m2 geldvoorraad
m2 geldvoorraad sluit m1 geld sowel as enige ander kort en medium-termyn deposito's in
57
waaraan is M2 geldvoorraad gelyk
kwasigeld omdat dit oor 'n relatiewe kort tydperk onttrek kan word
58
wat is m3 geld voorraad
dit sluit m2 geld voorraad in sowel as langtermyn depositos
59
watter tipe geld voorraad word as die mees betroubare aanwyser van ontwikkeling in die monetêre sektor beskou
M3 omdat dit die suksesse of mislukkings van die monetêre beleid die beste weerspieël
60
definieer monetêre stelsel
die monetêre stelsel is 'n stel meganismes of instrumente waardeur die regering die geld in die land se ekonomie beheer en voorsien
61
noem die drie instrumente in die monetêre stelsel
1) Die munt 2) sentrale bank 3) finansiële tussengangers
62
waaruit bestaan finansiële tussengangers
nie-deposito nemende instellings en deposito nemende instellings
63
wat is nie-depositonemende banke
die instelling verskaf finansiële dienste aan kliënte maar aanvaar nie deposito's van kliënte nie en voorsien ook nie deposito-rekening nie
64
hoe maak handelsbanke wins
hulle hef diensgeld of rente en admin kostes op baie van hul dienste
65
waarna verwys die ruil waarde van geld
Dit Verwys na wat geld kan koop
66
waardeur word die waarde van geld bepaal
Koopkrag
67
op watter beginsel is die kwantiteits teorie van geld gebaseer
wanneer die hoeveelheid geld toeneem, ceteris paribus,pryse sal styg en daarom sal die waarde van geld daal
68
definieer koopkrag
koopkrag verwys na die 'besteebare inkomste van die verbruiker dis die hoeveelheid goedere en dienste wat die verbruiker in staat is om met sy beskikbare inkomste aan te koop
69
wat behels die omloopselheid van geld
Die hoeveelheid geld styg, maar pryse doen nie
70
Waarom is MV = PT
Beide meet die grootte van die ekonomie deur te bepaal hoeveel geld gedurende die Jaar spandeer word
71
Wat word die linkerkant (MV) genoem?
Geldkant
72
Na watter geld verwys (M)
m3-geldvoorraad
73
Wat is die verwantskap tussen die waarde van geld en die hoeveelheid geld in sirkulasie
Indirek
74
Wat is die verwantskap tussen die waarde van geld en die hoeveelheid geld in sirkulasie
Indirek
75
Definieer omloop snelheid van geld
Die koers waarteen geld sirkuleer, dus die spoed waarteen geld van een persoon na n ander ruil in ruil van goedere en dienste
76
Wat is die verwantskap tussen omset snelheid van geld en die waarde van geld
Indirek, as die snelheid verhoog is dit net so goed die hoeveelheid geld in sirkulasie die verhoog
77
Wat verteenwoordig PT
Goedere kant
78
Waar volgens word die gemiddelde Prysvlakke vasgestel?
Die verbruikers prys indeks (VPI)
79
Wat sal met die prys van goedere en dienste gebeur indien die hoeveelheid geld in sirkulasie toeneem
Dit sal toeneem (waarde van geld neem af)
80
Wat word 'n volgehoue toename in prysvlakke genoem?
Inflasie
81
Wat word 'n volgehoue afname in prysvlakke genoem?
Deflasie
82
Definieer disinflasie
Algemene prys vlakke neem teen 'n matige koers af
83
Waaraan is die waarde van geld direk verwant
Die Kwantiteit van goedere in sirkulasie
84
Formule vir nominale BBP
y = P X T
85
Definieer appresiasie
Toename in die waarde van 'n geldeenheid in vergelyking met ander geldeenheid weens vraag en aanbod
86
Definieer depresiasie
Afname in die waarde van 'n geldeenheid in vergelyking met ander geldeenhede weens vraag en aanbod
87
Definieer Revaluasie
Toename in die geldeenheid van 'n land in vergelyking met ander geldeenhede weens doelbewuste regeringsinmenging
88
Definieer devaluasie
Afname in die geldeenheid van 'n land in vergelyking met ander geldeenhede weens doelbewuste regeringsinmenging
89
Defineer bankmislukking
Bankmislukking verwys na die onvermoe van n bank om sy verpligtinge na te kom
90
2 Redes vir bankmislukking
1) Likiditeids probleem 2) Waarde van deposito is meer as die van die bates
91
Wat is die likiditeits probleem
Die bank het nie genoeg bates om te voldoende aan die vraag na kontant deur sy deponeerdes nie
92
Wat is n ander naam vir tekengeld
Magtigingsgeld
93
Wat word die rekeninge genoem wat die owerheid by handelsbanke het?
belasting- en leningsrekeninge
94
Oorsake van bankmislukkings
Wanbetaling van lenings Wanbestuur Ekonomiese omstandighede Bedrog Rentekoers
95
Oorsake van bankmislukkings
Wanbetaling van lenings Wanbestuur Ekonomiese omstandighede Bedrog Rentekoers
96
Gevolge van bankmislukkings
Stormloop van banke Geldverlies vir deponeerders Werkloosheid Ekonomiese stagnasie Huismark Aandeelhouers
97
Kredietskeppimg
Verwys na die proses waar banke groot gedeeltes van hulle deposito's aan leners uitleen (surplus reserwes) en kleiner gedeeltes van die deposito's terughou vir kliënte wat dit opvra (reserwes) Dit word voorgestel deur die reserwe verhouding