Die Openbare Sektor Flashcards
wat is die openbare sektor?
Sluit alle departemente; staatsamptenare en ondernemings in wat deur die staat besit en beheer word.
samestelling van die openbare sektor
1) Nasionale regering
2) Provinsiale regering
3) Plaaslike regering
4) Staats beheerde ondernemings
Watter kwessies beheer die nasionale regering
Veiligheid, Sekuriteit en internasional handel
Wat doen Staatsbeheerde ondernemings SBO’S
Lewer openbare goedere en dienste
Sluit SBO’s parastatale ondernemings in?
Ja
Noem drie redes waarom die openbare sektor Belangrik is
1) Voorsien openbare goedere en dienste
2) Bewaar hulpbronne
3) Bestuur die ekonomie
3 eienskappe van openbare goedere
1) Openbare goedere is nie-mededingend in verbruik 2) Onmoontlik om mense uit te sluit van d gebruik daar van
3) van Openbare goedere kan nie verwerp word nie
Watter probleem ontstaan wanneer ieman nie by die verbruik van openbare good nie by die verbruik van openbare goede uitgesluit kan word nie
Free loading / Vry-ryer
Wat is eksternaliteite?
Koste of voordeel wat voortspruit uit at produksie van ‘n item of diens wat nie die markprys weerspiël word nie.
Noem 6 swak openbare voorsiening maatreëls
1) Aanspreeklikheid
3 Goed waardeur aanspreeklikhei bevorder kan word
1) Ministreile verantwoordelikhede
21 Parlementêre vraagstellin
3) Skatkis beheer
u) Die ouditeur-generaal
Wat het elke ministriele departemen
Direkteur generaal
Wat is parlementêre vraag stelling
Geskrewe vrae wat deur die parlement aan die relevante minster gevra word.
Wie is in beleer van die Skatkis?
Nasionale tesourier en die Minister van finansies as die tesourier se voorsitter
Wat doen die ouditeur generaal
Maat rekening, finansiele state oudit an verslag doen oor die staatsdepartemente