Vulkane, Aardbewings en Vloede Flashcards
Die aarde het 3 belangrike laë
Die kors, mantel en kern
Noem die twee soorte korste en watter een is digter
Die oseaniese en kontinentale. Die oseaniese kors is digter
Die aarde se kors word verdeel in dele, wat is hulle genoem
Tekoniese plate
Hulle beweg in verhouding met mekaar. Noem die 3 bewegings.
Konvergreer, divergreer en beweeg sywaards
ń Vulkaan is ń a) wat saamgestel is uit b) wat diep uit die c) of boonste d) deur die drukking van opwellende gasse opgedruk is.
A) vuurspuwende berg
B) gesmelde rots
C) kors
D) mantel
Vulkane vorm in verskillende a) en kan…
A) grottes
Kan jy gou my bel gasse, as, gesmelde en ander meteriaal uitspuit
Daar is drie hoofsoorte vulkane
Skild-, keël- en saamgestelde vulkane
Korsbewegings Kan jy gou my bel baie a) en b) wees en aardbewegings veroorsaak wat c) en d) aan eiendom en infrastruktuur Kan jy gou my bel veroorsaak
A) vinnig
B) rof
C) sterftes
D) skade
Tsoenami’s kom voor waneer…
Een plaat op die seebodem in verhouding tot ń ander een skuif
Aardebewegings in die aarde se…
Hiposentrum
Wat is die episentrum
Die punt op die aarde se oppervlak direk bokant die hiposentrum
Wanner kan die impak van ń ramp verhoog word
Waneer mense in swak geboude huise in digbevolkte gebiede woon
Noem die 3 faktore wat vloede veroorsaak
Natuurlike faktore, omgewings faktore en rampe
Die frekwensie van onlangse vloede wêreldwyd word met wat geassosieer
Aardverwarming
Watter 3 goed kan vloede veroorsaak
Lewensverlies
Skade aan eiendom en infrastruktuur
Siektes wat deur die water oorgedra word