Kaarte Flashcards

1
Q

Kaarte verteenwoordig…

A

Grond en gebiede en/of oseane

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat verduidelik kaartsleutels

A

Wat elke kaartsimbool beteken

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter verwysings gebruik ń kaartrooster om ń plek te beskryf

A

Alfa-numeriese verwysings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die eienskappe van ń goeie sketskaart?

A
ń Titel 
Sleutel 
ń Skaal
Rigting wyser
ń Raam
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe beskryf mense rigting?

A

Noem die rigting van die lyn wat van die middel van die kompaskaart na die ander plek gaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe verduidelik mens mondelings roete?

A

Gee die geskatte rigting en afstand so wel as bakens waar die persoon moet draai in watter rigting.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

ń Kaartskaal gee die verhouding tussen …

A

Die eenhede van meeting op ń kaart en die eenhede van meeting op die grond wat die kaart verteenwoordig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

ń Woordeskaal stel die verhouding tussen die…

A

Sentimeter-afstand op die kaart en die werklike grondafstand in kilometer of meter

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Die Breedtelyne en lengtelyne dui posisie a) en b) van die ewenaar en posisie c) en d) van die Greenwich-meridiaan.

A

A)noord
B)suid
C)wes
D)oos

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

ń Koördinaat is ń…

A

Posisie of adres op die aardbol of kaart

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

ń Adres of posisie op die aardbol of kaart is waar wat met mekaar kruis

A

Waar ń lengtelyn en breedtelyn kruis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly