Bevolkings- groei en verandering Flashcards
Wat is die 5 einskappe wat ons help om bevolkings- groei en verandering verstaan
Geboorte- en sterftekoers, groeikoets, lewensverwagting en babasterftekoers
In die verlede het watter siektes die groeikoers van die wêreldbevolking verlaag
Pokkies en die swart dood
Deesdae verlaag 4 siektes die wêreldbevolking noem hulle
MIV/Vigs, TB , malaria en diarree
Waar is die MIV-infeksie getref erg
Afrika suid van die Sahara
Noem 3 faktore wat die wêreldbevolking verklein
Oorloë, konflik en volksmoorde
Noem die faktore wat die geboortesyfer beïnvloed
Gesinsbeplanningsdienste, opvoeding, maatskaplike- en geloofsfaktore, regeringsbeleid en ekonomiese status
Vanaf a) tot die b) (die 1750’s) het die bevolkingsgroeikoers stadig toegeneem
A)1HJ
B)die Industriele revolusie
Tydperke wat die bevolkingsgroeikoers beïnvloed het was:
Die Industriêle revolusie, die Openbare Gesondheidsrevolusie en die Groen revolusie
Redes vir die bevolkingsgroei:
Wetenskaplike onderdekkings, verbeterde mediese geriewe, verhoogde vodeselproduksie en gesinsbehoeftes en -ingesteldheid jeens geboortesyfer en geboortebeperking