Vraag 6 Flashcards

1
Q

Die organisasie se skootrekenaar moet opgegradeer word
Gee een rede waarom die organisasie moontlik ni die skootrekenaars sal kan opgradeer ni

A

-instelling het ni die begroting vir opgradering ni

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Gee die defenisie van breëband (broadband)

A

n hoëspoed internetverbetering met breë bandwydte wat altyd aan is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

wat is die meeteenheid vir data oordrag spoed

A

mbps

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

verduidelik waarom n sleutelvaslegger n bedreiging vir aanklyn privaatheid en sekuriteit is

A
  • kry toegang tot gebruikername en wagwoorde
  • om toegang tot inligting te kry
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

gee TWEE voordele van twee faktor of multi faktor ergverklaring vir die gebruiker

A

-bied meer sekuriteit vir vir finansiële transaksies
- selfs al is jou wagwoord blootgestel keer die tweede stap toegang

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

sommige lese benodig aangepaste werklikheid
verduidelik die konsep van aangepaste werklikheid

A

neem die fisiese wereld en le beelde bo oor

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

watter toepassing, behalwe vir n pdf -leser, kan onderwysers gebruik maak om PDF lêers oop te maak

A

microsoft edge

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly