Vraag 4 Flashcards

1
Q

Gee een rede waarom n hardeskyfaandrywer nie in n skootrekenaar verkies word ni

A

swaarder as ander opsies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Jy wil n klein kantoor tuis kantoor met vier rekenaars opstel
watter tipe sagtewarelisensie sal jy verkies wanneer jy n kantoorsuite vir hierdie kantoor opstel? motiveer

A

inskrywingslisensie- nuutste eienskappe en opdaterings is altyd beskikbaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Gee twee voordele van die koop van n OKT ( UPS ) vir hierdie kantoor

A
  • rugsteunkrag vir n beperkte tyd
  • veilige / outomatiese afskakeling
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watter probleem kan vookom indiuen die drukker wat vir hierdie kantoor aangekoop is ni as die versterk ( defult) drukker opgestel is nie

A

geen drukwerk plaasvind ni

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Gee twee nadele van die gebruik van oopbronsagteware

A
  • geen opgereelde opdatering ni
  • geen formele ondersteuning ni
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Gee twee redeswaarom dit balangrik is om aflyn rugsteunkopieë te maak

A
  • maak nie staat op 3de party vir datasekuriteit ni
  • ni nodig om n subskripsie te betaal ni
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waarom moet jy nooit n aflyn rugsteunkopie van jou werk op dieselfde toestel as die oorsprongklike werk maak ni

A

die rugsteun kan saam met die oorspronklike werk vernietig word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Noem n lêeruitbreiding wat die tipies met rugsteunkopieë waar die lêergroottes verklein is ,geassosieer word

A

Zip

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waarvoor word die task manager die algemeenste gebruik

A

maak n program toe wat ni reageer ni

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem twee soorte inligting wat in die metadata van n lêer gevind word

A
  • lêergroottes
  • attribute
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly