Vraag 5 Flashcards

1
Q

Noem die tipe internetkonneksie wat jy vir n skol sal voorstel en motiveer

A

kabelloos/WiMAX
- hoë spoed internettoegang

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die voordeel van die gebruik van die hrrps-protokol bo die http-protokol

A

https dui aan dat die webtuiste beveilig is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Stel twee maniere voor waarop sagteware gebruik kan word om n netwerk teen ongemagdigte gebruikers te beskerm

A
  • Gebruik n netskans
  • Gebruik date-enkripsie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem TWEE maniere om meer as vier toestelle aan hierdie roeteerder te koppel

A
  • voeg n draadlose koppeling by
  • voeg n skakel ( switch) by
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

bespreek een voordeel van die gebruik van VPN

A

kan jou geografiese ligging vitueel verander

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Jy kan ni aan die rekenaarnetwerk in jou klaskamer koppel ni
Stel twee moontlike maniere vooer om hierdie probleem op te los

A
  • kontroleer die koppeling van die netwerkkabels
  • herlaai die roeteerder
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly