Voortplanting van virusse Flashcards
1
Q
Hoveel fases is daar tydens die voortplanting van virusse?
A
4 fases
2
Q
Wat word hierdie fases genoem?
A
Adhesie
Penetrasie
Latente fase
Lise
3
Q
Wat gebeur tydens adhesie?
A
Die virus heg aan die gasheersel
Kapsied vorm ensieme wat opening maak in gasheersel
4
Q
Wat gebeur tydens penetrasie?
A
Die nukleiensuur gaan die gasheersel binne
5
Q
Wat gebeur tydens die latente fase?
A
Gasheersel se energie, nukleotiede en ribosome word gebruik om virus DNA/RNA te vorm, sowel as kapsiede
6
Q
Wat gebeur tydens lise?
A
Die dooie gasheersel bars oop om nuwe virusse vry te stel