Die bou van virusse Flashcards
1
Q
Hoeveel keer kleiner is virusse as bakterieë?
A
1000 keer kleiner
2
Q
In wat word virusse gemeet?
A
Nanometer
3
Q
Virusse het geen selkerne nie, slegs ‘n chromatiennetwerk. Wat word hierdie verskynsel genoem?
A
Prokarioties
4
Q
Wat is nog kenmerke van virusse?
A
Geen membrane of organelle
Omring met ‘n kapsied(proteienomhulsel)
5
Q
Wat is die funksies van die kapsied?
A
Beskerm virus teen UV strale
Beskerm virus teen ensieme van gasheersel
Vorm ensieme van sy eie wat gasheersel se selmembraan of -wand verteer sodat virus gasheer kan binnedring
6
Q
Watter genetiese materiaal het plantvirusse?
A
Slegs RNA
7
Q
Watter genetiese materiaal het diervirusse?
A
DNA of RNA