Voortplanting by Vertebrate Flashcards

1
Q

Beskryf bevrugting.

A

Dit is die samesmelting van die nuklues van die spermsel en eiersel om n sigoot te vorm.
Dit kan binne of buite die liggaam gebeur.
Bevrugting moet plaas vind vir n spesie om te oorleef.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Beskryf uitwendige bevrugting.

A

Vind meestal in wateromgewings plaas.
Die gamete word in die water vrygestel.
Groot aantal gamete word geproduseer dus verg dit baie energie.
Bevrugting vind buite die vroulike liggaam plaas.
Ouersorg is dikwels nie teenwoordig nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Beskryf inwendige bevrugting.

A

Kom meestal voor by landelike diere.
Die gamete word bedek met berkermende eierdoppe wanneer hulle buite die water geplaas word.
Minder gamete word geproduseer wat dus minder energie verg.
Bevrugting vind binne die vroulike liggaam plaas.
Ouersorg is teenwoordig om die oorlewing van die meeste nakomelinge te verseker.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Veskille tussen ovipaar, ovovivipaar en vivipaar.

A

Ovipaar:
Eierleend.
Produseer groot aantal gamete - verg baie energie.
Embrio ontwikkel binne die eier - buite die organisme se liggaam.
Dooier binne die eier voorsien die embrio met die nodige voedsel.
Ouersorg kom soms voor.
BV: insekte, amfibiee, voels en reptiele.

Ovovivipaar:
Eierlewendbarend.
Produseer minder gamete - minder energie.
Organisme hou bevrugte eier binne die liggaam totdat die kleintjie volledig ontwikkel het.
Dooier binne die eier voorsien organisme met die nodige voedsel.
BV: slange, verkleurmannetjie.

Vivipaar:
Lewendbarend.
Produseer minder gamete - minder energie.
Die embrio ontwikkel binne die vroulike liggaam in die uterus.
Plasenta voorsien die embrio met die nodige voedsel - word dus lewendig gebore.
BV: soogdiere.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die funksie van die amniotiese eier?

A

Dit ondersteun die lewe op land in n veranderende uitwendige omgewing.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Benoem wat amniotiese eiers het:

A

Doppe.
Beskermende Membrane.
Gebergde voedsel in n dooiersak.
Esktra embrioniese membrane: amnion, chrorion en allantois.
Vloeistofgevulde amniotiese holte.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die funksie van die amniotiese vloeistof?

A

Om die embrio te ondersteun en te beskerm.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die funksie van die dop van n amniotiese eier?

A

Verminder dihidrering en bied beskerming.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die funksie van die dooier?

A

Dit is jou hoofbron van vitamiene, minerale en vet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is die funksie van die lugkamer?

A

Help met gaswisseling en beskerming teen skokke.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is die funksie van die dubbele membraan?

A

Bied beskerming teen infeksie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is die funksie vandie albumien?

A

Hoofbron van proteiene vir die ontwikkelende embrio.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is die funksie van die allantois?

A

Respiratoriese orgaan.
Omsluit uitskeidingsafval en berg dit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is die funksie van die chorion?

A

Omsluit die dooiersak en die ontwikkelende embrio en beskerm dit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Beskryf prekosiale (vroegselfstandige) ontwikkeling.

A

Eiers bevat 40% dooier.
Organismes broei uit met oop oe.
Organismes is bedek me dons/pels.
hulle verlaat die nes binne twee dae.
Organismes volg die ouers en leer direk na geboorte hoe om te eet.
Organismes is meer selfstandig en minder blootgestel aan predasie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Beskryf altrisiele ontwikkeling.

A

Eiers bevat 25% dooier.
Organismes broei uit met toe oe.
Organismes het min of geen dons/pels.
Organismes kan nie die nes na geboorte verlaat nie.
Organismes word deur ouers gevoer tot onafhanklik.
Organismes word meer blootgestel aan predasie.