Menslike Voortplanting Flashcards

1
Q

Meiose.

A

Gedurende gametogenese word die chromosoomgetal gehalveer van n diploied na n haploied.
Halveer die chromosoomgetal en voorkom die verdubbelingseffek van bevrugting.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Bou van die manlike voortplantingstelsel.

A

Seminale vesikel: verskaf energie aan die spermselle.
Cowper se klier: produseer slym wat help met die beweging van spermselle.
Skrotum: bied beskerming aan die testes en reguleer die temperatuur waar spermselle geproduseer word.
Testes: produseer die spermselle en de hormoon testosteroon.
Penis: voer semen deur die uretra na buite.
Epididimis: plek waar spermselle gestoor en ryp word.
Uretra: vervoer semen en urine na buite die liggaam.
Saadbuis: vervoer spermselle vanaf die epididimis na die uretra.
Prostaatklier: neutraliseer die suur van die vagina wat andersins die spermselle sal doodmaak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Funksies van testosteroon.

A

Dit is verantwoordelik vir die ontwikkeling van manlike sekondere geslagskenmerke soos n baard, skaamhare, dieper stem, gespierde liggaam.

Dit stimuleer die rypwording van spermselle.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Semen.

A

spermselle + seminale vloeistof.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Bou van die vroulike voortplantingstelsel.

A

Buis van fallopius: verbind die ovarium met die uterus.
Vervoer eierselle vanaf die ovarium, plek van bevrugting.
Ovarium: produseer eierselle, skei progesteroon en estrogeen af.
Vagina: ontvang die penis en semen tydens seksuele omgang en is ook die geboortekanaal.
Vulva: labia+klitoris.
Serviks: laat die baba deur tydens geboorte.
Endometrium: plek van inplanting, produseer plasenta.
Uterus: dra die embrio en fetus tydens swangerskap.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Puberteit.

A

Dit is wanner n persoon seksueel volwasse word.
Wanneer sekondere geslagskenmerke by mans en vroue ontwikkel.
Gebeur wanneer hipotalamus in die brein die hormoon, GnRH vrystel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Testosteroon lei tot sekondêre geslagskenmerke by mans:

A

Vinnige toename in lengte.
Testikels en penis vergroot.
Ontwikkeling van die prostaatklier endie seminale vesikels.
Stem verdiep.
Haargroei op pubiese streek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Estrogeen lei tot sekondêre geslagskenmerke by vroue:

A

Vinnige groei in lengte.
Ontwikkeling van borste en die vagina vergoot.
Haargroei op pubiese streek.
Menstruasie begin.
Liggaamsvet vermeerder.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Belangrikheid van progesteroon.

A

Bevordering en ontwikkeing van die embrio en fetus.
Handhawing van dikte van endometrium tydens fetus.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Beskryf gametogenese.

A

Gametogenese is die vorming van gamete deur meiose.
Vroulike gamete word gevorm deur oögenese
Manlike gamete word gevorm deur spermatogenese.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Ovulasie:

A

Die vrystelling van n ryp ovum uit n graafse folikel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Bevrugting:

A

Die samesmelting van n spermsel met n ovum om n diploiede sigoot te vorm.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Penetrale ontwikkeling:

A

Die groei en ontwikkeling van die sigoot, embrio en fetus wat voor geboorte plaasvind.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly