Voeding van Rhizopus Stolonifer Flashcards
1
Q
Watter tipe organisme is rhizopus stolonifer?
A
Heterotrofies, maar sommige is saprotrofies
2
Q
Wat doen die risoiede om die voedingstowwe in die substraat te verteer?
A
Die risoiede skei ensieme af wat stysel en sellulose in die substraat verteer tot glukose
3
Q
Waar vind die vertering plaas?
A
Buite die tallusse
4
Q
Wat word hierdie tipe vertering genoem?
A
Ekstra-sellulêre vertering
5
Q
Wat absorbeer die risoiede uit die substraat?
A
Glukose, minerale en water
6
Q
As wat word oortollige glukose geberg?
A
Glikogeen