Bou van Rhizopus Stolonifer Flashcards
1
Q
Watter struktuur is die rhizopus stolonifer?
A
‘n Tallus(Geen wortels, stingels, blare)
2
Q
Waaruit bestaan die rhizopus stolonifer?
A
Uit ‘n massa swamdrade(hifes)
3
Q
Wat word al die swamdrade saam genoem?
A
Miselium
4
Q
Wat word die hifes in die substraat genoem?
A
Risoiede
5
Q
Wat is die funksies van die risoiede?
A
Anker die organisme in die substraat
Absorbeer water en voedingstowwe uit die substraat
6
Q
Wat word die hifes wat bo die substraat sigbaar is genoem?
A
Sporangiofore
7
Q
Wat word die strukture genoem wat gevorm word wanneer die sporangiofore verdik?
A
Sporangiums
8
Q
Wat is ‘n sporangium?
A
‘n Orgaan waarin spore vervaardig word
9
Q
Watter struktuur vorm wat die sporangium en sporangiofoor skei?
A
Kolumella