Voeding van bakterieë Flashcards

1
Q

Sekere bakterieë is outotrofies, maar hulle kan nie fotosinteer nie. Hoe oorleef hierdie bakterieë?

A

Hulle gebruik energie uit chemiese verbindings bv. denitrifiserende bakterieë en koperbakterieë

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoe oorleef die oorgrote meederheid van bakterieë?

A

Hulle is outotrofies en is dus afhankilik van ander vir energie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter tipe organismes is onrbindingsbakterieë?

A

Saprotrofiese organismes. Leef van dooie organiese voedsel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Sommige bakterieë leef saam met ander tot voordeel van beide. Wat word hierdie bakterieë genoem, en noem voorbeelde van hierdie tipe bakterieë.

A

Mutualistiese bakterieë

Bv. Rhizobiumbakterieë, Escherichia Coli bakterieë, rumen bakterieë

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is parasitiese bakterieë?

A

Hulle teer op hul gasheer tot voordeel van homself en tot nadeel van die gasheer. Dit is alle bakterieë wat siektes veroorsaak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly