Bou van bakterieë Flashcards
1
Q
Hoeveel keer groter is bakterieë as virusse?
A
1000 keer groter
2
Q
Waarin word bakterieë gemeet?
A
Mikrometer
3
Q
Wat is kenmerkend van bakterieë?
A
Hulle het membrane, sitoplasma, organelle en hulle kan alle lewensfunksies verrig
4
Q
In watter verskillende vorms kom bakterieë voor?
A
Cocci
Bacilli
Vibrio
Spirilli
5
Q
In watter pare kan bakterieë voorkom?
A
Enkel
Trosse
Stringe(strepto)
6
Q
Watter selkenmerke kom anders voor?
A
Bakterieë het ‘n selwand, selmembraan en glikokaliks(hard en slymerig)
7
Q
Is meeste bakterieë anaerobies of aerobies?
A
Aerobies