Vlies Flashcards
1
Q
Kliervlies
A
lewer , niertjies en soetvlies
2
Q
Spiervlies
A
hart , tong , pens en beestert
3
Q
Onderhuisde vet
A
vetlaag wat dier beskerm
4
Q
Marmering
A
in spierweefsel versprei
5
Q
Voor slagting
A
voeding,marmering,ouderdom,spierkwaliteit,behandeling
6
Q
Tydens slagting
A
koelkrimping,elektrise stim,rigor mortis,veroudering,gaarmaakproses
7
Q
Goeie kwaliteit vlies
A
kleur,tekstuur,vet,bene,reuk
8
Q
Kleure (pakering)
A
pers,groen,bruin,pienk
9
Q
Sarkoplasma verloor nadele
A
nooit was, moert nie vooraf sout,korrek ontdooi,temperatuur teen tyd
10
Q
Afwerking
A
maak vlies mooi
11
Q
Vulsel voordele
A
broodkrummels,gaar rys (klam)