Koste berekening Flashcards
1
Q
Verkoopsprys sluit in: (4)
A
voedselkoste,arbeid,oorhoofse koste en wins
2
Q
Eenheidsprys (formule)
A
(aankoopprys)x aantal eenheide in respep \ aankoopeenheid
3
Q
Oorhoofse kostes (8)
A
huur eiendom,belasting,water-elek,toerusting,skoonmaak,skyfbehoeftes,telefoon, advertising
4
Q
Werklikekoste van gereg
A
voedselkoste+arbeidskoste+oorhoofse koste
5
Q
Voedselkostepersentasie
A
voedselkoste/verkoopprys
6
Q
Prima kosteberekning
A
voedselkoste+arbeidskoste
7
Q
Koste prysberekening (5)
A
voedselkoste,arbeidskoste,oorhoofse koste en wins
8
Q
Bruto wins
A
Verkoopprys-voedselkoste
9
Q
Netto wins
A
verkoopprys-totale koste
10
Q
Verkoopprys
A
totale koste+wins