Gepreserveerde voedsel Flashcards
1
Q
Wat is n ensiem?
A
versnel afval prosess biologiese molukules)
2
Q
Wat is mikro-organismes?
A
sluiut baktieriee en fungi in (nie gesien met die blote oog nie)
3
Q
Voedselpreservering: vewyder vog
A
droging (vries ook - sublimasie)
4
Q
Voedselpreservering: beroking (warm)
A
word tydends berooking gaar bo 52 c
5
Q
Voedselpreservering: beroking (koud)
A
stadig onder 32 c berook
6
Q
Voedselpreservering: natuurlik
A
sout,suiker,suur
7
Q
Voedselpreservering: chemikaliee
A
bensoesuur,natriumbensoaat,salisielsuur
8
Q
Voedselpreservering: hittebehandelings
A
pasteurisasie,sterillistasie
9
Q
Voedselpreservering: verlaaging van temp
A
verkoeling,bevriesing
10
Q
Voedselpreservering: uitsluiting van suurstof
A
inmaak