Vlakke en funksies van bestuur Flashcards

1
Q

Schematiese voorstelling

A

Top vlak
Middel vlak
Laervlak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Funksies van topvlak

A
  1. gee vir afdelings instruksies
  2. maak seker dat alle afdelings by hulle begrotings hou
  3. stel middelvlakbestuurders aan en bestuur hulle
  4. gee aan die onderneming op alle gebiede leiding
  5. is rekenpligtig vir alles wat in die onderneming
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Funksies van Middel vlak

A
  1. maak seker die laevlakbestuurders optimaal funksioneer
  2. verskaf aan topvlakbestuur inligting oor die onderneming
  3. maak seker al die aktiwiteite van ‘n afdeling word
  4. gekoördineer lei laevlakbestuurders op
  5. beplan wat in die afdelings plaasvind
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Funksies van Laer vlak

A
  1. lei werkers op
  2. maak seker dat werkers gedissiplineerd bly
  3. beheer gehalte
  4. stuur inligting aan middelvlakbestuur deur
  5. los werkers se probleme op
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Bestuurstake MOET IN VOLGORDE WEES (Bolb)

A
  1. Beplan
  2. Organiseer
  3. Leiding
  4. Beheer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Beplan

A

Beplanning is ‘n baie belangrike deel van ‘n bestuurder se pligte. Bestuurders moet weet wie verantwoordelik is vir verskillende take. Dit stel hulle in staat om seker te maak dat die werk behoorlik gedoen word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Organiseer

A

Bestuurders moet goeie organisasievaardighede hê om seker te maak dat hulle personeellede doeltreffend werk.

‘n Belangrike deel van die organisering van ‘n besigheid is die oordra van inligting. Bestuurders moet die regte inligting kommunikeer aan die mense wat dit nodig het. Hulle moet dus goeie kommunikasievaardighede hê.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Leiding

A

‘n Belangrike bestuursrol in ‘n besigheid is om leiding te gee aan die mense in die besigheid.

Bestuur verskil van leierskap. Leiers lei mense. Bestuurders bestuur mense. Die bestuurder se werk is om te beplan, te organiseer en te koördineer. Die leien se werk is om te inspireer en te motiveer. Leiers soek nuwe maniere om nuwe dinge meer doeltreffend te doen. Bestuurders soek maniere om bestaande dinge meer doeltreffend te doen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Beheer

A

Om die werk wat personeellede in ‘n besigheid doen te beheer/ kontroleer, moet bestuurders seker maak dat elke personeellid behoorlik gekwalifiseer is om sy of haar werk te doen. As iemand nie behoorlik gekwalifiseer is nie, is dit die bestuurder se verantwoordelikheid om daardie persoon op te lei.

Wanneer personeellede hulle werk behoorlik doen, gee hulle goeie diens aan die besigheid se kliënte.

Bestuurders moet hulle personeellede dikwels evalueer om seker te maak dat hulle dit doen.

Bestuurders moet ook terugvoering gee aan die personeellede - dit beteken hulle moet vir die personeel sê wat hulle reg doen, maar ook wat hulle verkeerd doen en hoe hulle dit kan regstel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Eieskappe vna goeie bestuur

A

Gekwalifiseerd vir sy of haar werk.

Het goeie mensevaardighede.

Is betroubaar.

Bereid om ekstra moeite in die werk in te sit.

Maak seker dat sy of haar werknemers gelukkig in hulle werk is.

Neem verantwoordelikheid.

Is altyd stiptelik en georganiseerd.

Stel ‘n goeie voorbeeld vir ander.

Het ‘n positiewe houding.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Bestuurstyle

A

Outokratiese
Toegeeflike of premissiewe
Demokratiese of deelnamde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Outokratiese

A

‘n Bestuur styl waarin jky vir mense dikteer wat hulle moet doen sonder om vir hulle ‘n kans te gee om te besluit of deel te neem

Hospitale, wermag, poliesie stasie
Kritiese situasie
Ou mense gebruik die

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Toegeeflike of premissiewe

A

‘n bestuurstyl waarin jy take na ander delegeer en vir hulle vryheid gee om te belsuit hoe hulle die take gaan goed

Doktors
Die sellfde kwalfisasie as jou “co worker”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Demokratiese of deelnamde

A

‘n Bestuur styl waariun bestuurders deelneem aan die proses om die taak gedoen te kry

Vat lank
Die all agree ding
Werk vir young mense

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Vergelyk die bestuur style

A

Demokraties:
Bestuurders neem deel aan die proses om die taak uit te voer
Laat mense toe om deel te neem aan die leierskapsproses
Nooi die groepslede uit om deel te wees van die proses om die projek te voltooi

Toegeeflik of laissez-faire:
Bestuurders delegeer take aan ander
Gee hulle die vryheid om te besluit hoe om take uit te voer

Outokraties:
Bestuurders dikteer aan ander
Gee mense nie ‘n kans om te besluit of deel te neem nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly