Produksiefaktore Flashcards
Produksiefaktore
Kapitaal
Arbeid
atuurlike hulpbronne
Enetrepreneurskap
Vorms van kapitaal
Geleende
Eie kapitaal
Geleende kapitaal
Geld wat by vriende familie of ‘n bank geleen is. Jy sal hierdie geld moet terug betaal met rente.
Eie kapitaal
Jou eie geld wat jy gepaar of geerf het en wat jy in jou beisgheid bele
Arbeid
Arbeid is die mense of arbeidsmag van ‘n land die getal mense wat oud genoeg is om te werk hulle baaridgheidsvlakke en die verskillende soorte vaardighede wat hulle het
Noem die tipes arbeid
Geskoolde arbeid
Halfgeskoolde arbeid
Ongeskoolde adbeid
Geskoolde arbeid
Werk wat ‘n hoe vlak van vaardigheid, opleiding en onafhanklike oordeel verg
Halfgeskoolde arbeid
Werk met ‘n mate van vaaridgheid opleiding en onafhjanklike oordeel verg
Ongeskoolde adbeid
Werk wat nie ‘n hoe vlak van vaardigheid of onafhanklike oordeel verg nie en wat dikwerls fisiese arbeid behald
Die rol van werkers in ‘n besigheid
- Bring idees en kreatiwiteit nad ie besigheid
- Doen ondervinding op hulle werk
-Groei professioneel - leer nuwew vaardighede aan
Billike indiensnemingpraktyke
-Indiensnemingprktyke wat op goei arbeidsverhoudinge fokus
Arbeidsverhoudinge
Is die manier warop werkgewers en werknemers in die werksplek met mekaar kontak het
NAtuurlike hulpbronne
-Grond water lug plante minerale en diere is alles natuurlike hulpbronne wat saamgegroepeer word as grond
-Party besighede het meer natuurlike hulpbornne nodig as ander
Entrepreneurskap
Dit maak nie saak hoeveel natuurlike hulpbronne,kapitaal,arbeid vior ‘n besigheid beskikbaar is nie die besgiehid sal nie akn funksioneer sonder die idees en askeis van ‘n entreptreur nie
-Entrepreneurskap is die produksie fakttor wat al die ander produksie faktore bymekaarbring en hulle in werking stel
Vergoeding van produksiegfaktore
Natuurlikehulpbronne - huur
Arbeid - Salarisse en lone
Kapitaal - Rente
Entrepreneurskap - Wins