Markte Flashcards

1
Q

Mark

A

‘n plek waar mense wat koop en mense wat verkoop, goedere en dienste in ekonomies transaksies ruil

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Daar is 2 tipes markte

A

Goedere en dienste mark
Faktor mark

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Die goedere en dienste mark

A

In eknomie is dit al die plekke waar goedere en dienste in ekonomiese transaksies geruil word. Dit sluit in aanlyn.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Faktor mark

A

Die mark waar mense die produksiefaktore se doenste koop en verkoop; dit is die mark waar mense produktiewe hulpbronne koop en verkoop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

2 tipes faktormarkte

A

Arbeidsmark
Finansiele mark

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

LEER DIE PRENT OP DIE MARKTE

A

LEER DIE PRENT OP DIE MARKTE

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly