Vervoer Flashcards
Noem 3 vorms van vervoer
Landvervoer
Watervervoer
Lugvervoer
Noem voorbeelde van landvervoer
Motors Vragmotors Fietse Donkiekarre Busse Treine spoorvervoer
Noem voorbeelde van watervervoer
Bote Skepe Kano's Veerbote Vragskepe Passasierskepe
Noem voorbeelde van lugvervoer
Vliegtuie
Lugballonne
Helikopters
Sweeftuie
Waarvoor word vervoer gebruik?
Vervoer word gebruik om mense diere en Goeie re van een plek na n ander te vervoer
Watse time vervoer kan mense gebruik?
Publieke en private vervoer
Wat is publieke vervoer?
Enigiemand kan van publieke vervoer gebruik maak
Busse treine taxis en vliegtuie
Wat is privaat vervoer?
Dit is vervoer wat mense vir hulself aankoop
Hulle maak die vervoer hul eie.
Noem voorbeelde van diere en Goedere wat mense vervoer.
Skape word in trokke vervoer
Meubels word met groot meubelwaens vervoer
Steenkool - treine
Briewe - vliegtuie