Publieke Vakansiedae Flashcards
1
Q
Wanneer vier ons Kersfees?
A
25 Desember
2
Q
Wat is n publieke vakansiedag?
A
N spesiale gebeurtenis uit die verlede word herdenk.
3
Q
Watse soort publieke vakansiedae kry ons?
A
Godsdienstige
Nasionale
4
Q
Wat doen ons op n publieke vakansiedag?
A
Geen skool
Grootmense werk nie.
5
Q
Noem al die godsdienstige vakansiedae
A
Kersfees - 25 Desember
Goeie Vrydag - laat in Maart
Paasmaandag. - 1ste Ma na paassondag
Hemelvaart - 40 dae na Goeie Vrydag
6
Q
Wat vier ons op: Kersdag Goeie Vrydag Paasmaandag Hemelvaart
A
Kersdag was Jesus se geboorte.
Goeie Vrydag herdenk die kruisiging van Jesus.
Paasmaandag herdenk Jesus se opstanding.
Hemelvaart herdenk waneer Jesus opgevaar het na hemel.
7
Q
Noem 2 nasionale vakansiedae.
A
Nuwejaarsdag - 1 Januarie
Onafhanklilheidsdag - 21 Maart 1990