Behuising Flashcards
Watse 2 soorte huise kry ons in Namibia?
Tradisionele huise
Moderne huise
Noem 4 soorte tradisionele huise.
Pondokke
Hutte
Klei huise
Ossewaens
Uit wat word n sinkhuis gebou?
Sinkplate
Wat is die nadele van n sinkhuis (hoekom is dit nie lekker nie)?
Baie Klein
Net 1 deur en venster
Baie koud in winter
Baie warm in somer
Beskryf hoe n hut lyk (gebou word).
Gras, stokke en Stene Net 1 vertrek Of net gras, met draad tussenin Een deur Niks vensters
Hoekom sit men’s soms draad tussen die gras in n hut?
Dit hou die mure stewig.
Beskryf hoe n kleihuis lyk.
Gemaak van klei.
Net een vertrek en
Een deur
Hoekom het mense lank terug ossewaens gebruik as n huis?
Hulle het baie gereis van plek tot plek.
Watse huise het hulle lank gelede gebou as hulle vir n tyd lank op een plek gebly het?
Hartbeeshuis
Uit wat is n hartbeeshuis gebou?
Pale
Diervel en
Gras
Vertel hoe n moderne huis gebou word.
Volgens n plan.
Argitek teken n plan.
Verskillende vertrekke vir verskillende behoeftes
Kombuis, badkamer, slaapkamer, sitkamer