Vervoer Flashcards
Dit vorm deel vd ? vd land
Infrastruktuur
Vervoer kan as ‘n vorm van ? Beskou word
Kommunikasie
7 vervoer besighede
Spoornet Portnet (hawens) Autonet Petronet (vloeibare petroleumvervoer) Fast forward (verskepingshouers) Metrorail (spoordienste v pendelaars) SAL (lugvervoer)
NPA
Nasionale paaie agentskap
Van watter vervoerbesigheid is d Gautrein?
Metrorail
Hoekom moet d regering & munisipaliteite strategieë v openbare vervoer in stel? (Hoef nie almal te ken)
Hoe vlakke vam verkeersophopings en verwante probleme, padwoede, hoë ongeluksyfers, uitgebreide padherstelwerk & onderhoudkoste, hoë koste wat verband ou met laer produktiwiteit.
Snelvervoerstelsels
‘N voorbeelds vam ‘n duurder strategie v openbare vervoer. Bv. Gautrein.
Hoeveel het d Gautrein gekos?
Meer as R30 miljard
Hoe oud is die paaie?
Byna 47% ouer as 20 jaar en nog ‘n derde is tussen 10 en 20 jaar oud.
Besigste wisselaar in Afrika?
Gillooly in JHB
4 tipes vervoer?
Gesubsideerde openbare vervoer
Bus- en fietsbane
Parkeer-en- ry
Motorvrye sones
Voordele v eienaars v private voertuie
Gerieflik
Privaatheid
Koste bestuur (petrol begroot)
Tyd (kan besluit wanneer jy ry)
Nadele v provate motor
Verloor waardevolle tyd
Jys minder produktief
Padwoede agv stresvlakke
Ongelukke
4 skepe
Houerskepe
Tenkskepe
Passasierskepe
Massavragskepe