Kinderarbeid Flashcards

0
Q

Hoekom het fabriekeienaars soms weeskinders aangeneem?

A

Hul het vir die kinder ‘n woonplek gegee, maar dan moes daardie kinders so hard moontlik werk sonder betaling. Selfs Sondae moes hulle masjiene skoonmaak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
1
Q

Hoekom het hulle kinders gebruik? (5)

A

Goekoop bron v arbeid
Gehoorsaam en onderdanig
Ratse vingers en klein postuur
Kinders het ‘n voordeel omdat daar klein masjiene naby die grond was.
D Industriële Rev het d aanvraag na kinderarbeid verhoog deur werksituasies te skep waar hul baie produktief kon wees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoe het kinders doodgegaan?

A

Hul hare is geskalpeer wanneer hul hare in d masjien vasgevang is of hul hande is vergruis.
Party kinders het aan d slaap geraak en in d masjien geval.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat het die jonger kinders gedoen?

A

As vangers gewerk wat valdeure beheer het. Hul het in uitgeholde gat gesit met ‘n tou wat aan d deur vasgebind was. As hul gehoor het ‘n steenkoolwa kom, moes hul d deur oopmaak deur d tou te trek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Nadele en voordele vd werk?

A

Was een vd maklikstes, maar was eensaam, klam en trekkerig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat het ouer kinders gedoen?

A

Was soms steenkooldraers wees en moes vragte steenkool in groot mandjies op hul rug dra.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly