Grondgebruiksones Flashcards

0
Q

Verskillende grondgebruiksones (7)

A

SSG, deel vd stad waar d hoogste geboue is, VKB
Oorgangsone, gebied wat die SSG omring, landmark, munisipale poskantoor, enslins.
Woonbuurt, gebied waar mense woon
Voorstedelike winkelsentrums, groot winkelsentrums weg vd sakekern, bhm.
Kantoorplekke en sakekomplekse, kantoorblokke in d voorstede weg vd sakekern.
Nywerheidsones, grond waar fabrieke geleë is, staalwerke, sachtek, engine herbouers.
Stedelike-landelike randgebied, die gebied wat di stedelike nedersettings omring, gohlfklub, vliegveld

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
1
Q

Grondgebruiksones

A

Grondgebied in ‘n stad wat gebruik word vir ‘n spesifieke doel bv. Sakeondernemings, woonbuurte, ens.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Ssk

A

Sentrale sakekern gebied

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Spesiale funksies vd SSG

A
Hoë rangorde kommunikasie funksies, vodacom
Handelsbesighede, clicks
Finansiele instellings, absa
Professionele dienste, momentum
Administratiewe dienste, binnelandse sake
Vermaak, teaters, clubs
Hotelle, holiday inn
Restaurante, mugg&bean
Ligte industrieë, bakkerye
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Probleme wat d grootte vd SSK kan veroorsaak

A

As dit te klein is - nie voldoende dienste bied nie

As dit te groot is - opeenhoping

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe kan probleme vd grootte vd SSK opgelos word?

A

Desentralisasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Watse sone is d grondgebruiksones

A

Kommersiele sone

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waar word dit aangetref

A

In d hart vd dorp waar dit die toeganklikste deel vd stad behoort te wees. Die grond is baie duur, so daar word baie wolkekrabbers gebou om d grondopp te maksimaal, winkels op straatvlak lok kliente. Proffesionele dienste is op hoer vlakke, kompitisie lei daartoe dat verskillende winkels saam groeppeer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Funksies v grondgebruiksones (9)

A
Hoe rangorde kommunikasie (telkom)
Handelsbesighede (spar)
Finansiele besighede (absa)
Professionele dienste (momentum)
Administratiewe dienste (distrikskantoor)
Vermaak
Hotelle
Restaurante
Ligte industriee (bakkerye)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly