Versamelname Flashcards
1
Q
baie tasse/pakkies
A
bagasie
2
Q
bende
A
‘n klomp rowers saam vorm
3
Q
bondel
A
‘n klomp wasgoed
4
Q
boord
A
baie vrugtebome in ‘n tuin
5
Q
familie
A
‘n groep mense wat bloedverwante is
6
Q
gehoor
A
mense was saam na ‘n toespraak luister
7
Q
gesin
A
pa, ma, hul kinders
8
Q
koor
A
mense wat sing
9
Q
kykers
A
mense wat saam na televisie kyk
10
Q
luisteraars
A
mense wat saam na radio luister
11
Q
passasiers
A
mense op ‘n boot, in ‘n kar/bus, vliegtuig, trein
12
Q
personeel
A
mense wat saam in ‘n besigheid/skool werk
13
Q
skool visse
A
groep van visse
14
Q
swerm voëls/ bye
A
baie voëls of bye
15
Q
toeskouers
A
mense wat saam na iets kyk