Name van plekke Flashcards
1
Q
Die plek waar ons bad…
A
badkamer
2
Q
Die plek waar ons eet…
A
eetkamer
3
Q
Die plek waar kinders leer…
A
skool
4
Q
Die plek waar ons groente koop…
A
groentewinkel
5
Q
Die plek waar ons in die huis loop…
A
gang
6
Q
Die plek waar ons kos koop…
A
supermark
7
Q
Die plek waar ons kos maak…
A
kombuis
8
Q
Die plek waar ons medisyne koop…
A
apteek
9
Q
Die plek waar ons regsake beslis…
A
hof
10
Q
Die plek waar ons siek mense oppas…
A
hospitaal
11
Q
Die plek waar ons slaap…
A
slaapkamer
12
Q
Die plek waar ons vleis koop…
A
slaghuis
13
Q
Die plek waar vliegtuie land of opstyg…
A
lughawe