Trappe van vergelyking Flashcards
Die boek is (goed)_______ as daai een.
beter
Dit is die (goed) ______ boek op aarde!
beste
Die gebou is (hoog) __________ as die skool.
hoër
Dit is die (hoog) ____________gebou in die stad.
hoogste
lank, ___________, ____________
langer, langste
___________, lekkerder, ___________
lekker, lekkerste
styf, ___________, ______________
stywer, styfste
Die seun hardloop (vinnig) ________as sy ma.
vinniger
Hy is die (vinnig) ________ kind in die skool.
vinnigste
Die huis is die (groot) ___________.
grootste
Ek is (groot) ___________as my sussie.
groter
grof, ____________, ________________
growwer, grofste
maer, __________, ___________
maerder, maerste
baie, ____________, ___________
meer, meeste
kwaad, ____________, _____________
kwater, kwaadste