Verkleinings Flashcards
1
Q
-ie
A
Woorde wat eindig op:
s - vleis = vleisie k - wolk = wolkie p - kop = kopie g - maag = maagie f - kalf = kalfie
2
Q
-tjie
A
Woorde met:
- Diftonge kraai = kraaitjie
- swak “e” raaisel = raaiseltjie
- Lang vokaal maan = maantjie
- ie mier = miertjie
- oe pampoen = pampoentjie
- Voor L, N, R
3
Q
-etjie
A
(dubbel die lettergrepe)
Een lettergrepe met vokaal voor
b - rib = ribbetjie l - vul = vulletjie m - lam = lammetjie n - man = mannetjie r - kar = karretjie
ng - ring = ringetjie
4
Q
-pie
A
Woorde wat eindig op:
m - arm = armpie
5
Q
-jie
A
Woorde wat eindig op:
d - hond = hondjie
t - stert = stertjie
6
Q
-’jie
A
Woorde wat eindig op:
a - pa = pa’jie
i,o,u, - alibi = alibi’jie
skadu = skadu’jie
radio = radio’jie
7
Q
-kie
A
Woorde wat eindig op:
–ng (ng + kie) doring = dorinkie