Lettergrepe en Klankgrepe Flashcards
Verskil tussen lettergrepe en klankgrepe?
Klankgrepe = klanke wat saam (in asem) uitgespreek word
Hartjie = har-kie
ons hoor kie en nie jie nie
1 konsonant tussen vokale
Voor die konsonant
Lemoen = le-moen Druiwe = drui-we
2 konsonante langs mekaar
Tussen die konsonante
Appel = ap-pel Aarbei = aar-bei
3 konsonante langs mekaar
Na die eerste konsonat
Spanspek = span-spek Perske = per-ske
AS: S + J langs mekaar stan en die klanke is aparte klanke
Word dit geskei
Masjien = ma-sjien Asjas = as-jas
ng klank
Word altyd geskei
(behalwe by saamstellings (compound noun))
Dinge = din-ge Langbroek = lang-broek Slangetjie = slang-e-tjie
Deelteken
Begin van ‘n nuwe lettergreep
Reën = re-ën Uitveër – uit-ve-ër
Oop lettergrepe
Eindig op ‘n vokaal
Bome = Bo-me
o o
Geslotte lettergrepe
Eindig op ‘n konsonant
Let-ter-gre-pe
g g o o