Verbuigings En Trappe Van Vergelykings Flashcards
1
Q
Die een bok raak elke dag (groot) as sy boeties.
A
Groter
2
Q
Die seun se glimlag is (breed) as wat ek al ooit gesien het.
A
Breër
3
Q
Hy glimlag oor sy (nuut) skone.
A
Nuwe
4
Q
(Dood) gras word weer groen in die somer.
A
Dooie
5
Q
Die (moeg) meisies leer hard vir die eksamen.
A
Moegste
6
Q
Die olifant se (lank) slurp help hom om die (groot) vrugte by te kom. Hierdie vrugte is die (vars) vrugte.
A
lang
grootste
varsste
7
Q
Die meisies kry (baie) toekennings as die seuns.
A
Meer
8
Q
Die (oud) hond is te lui om te loop.
A
Ou