Meervoude En Verkleinwoorde Flashcards
1
Q
Katte is oulike (dier)
A
Diere
2
Q
baba katte word (kat)
A
Katjies
3
Q
vyf (baan)
A
Bane
4
Q
baie klein (kind)
A
Kindertjies
5
Q
baie (broer en suster)
A
broers en susters
6
Q
twee oulike (slang)
A
Slange
7
Q
Klein (bed)
A
Bedjie
8
Q
Alle (mens)
A
Mense
9
Q
Klein (venster)
A
Venstertjie
10
Q
Baie (maag)
A
Mae
11
Q
Klein (appelboom)
A
Appelboompie
12
Q
verskeie groot (hok)
A
Hokke
13
Q
klein (kat)
A
Katjie
14
Q
baie (skaap)
A
Skape
15
Q
Klein (swerm)
A
Swermpie