Mens maak kos hier
Kombuis
Hierdie persoon maak heerlike kos
Kok
Ek was in die hospital – hierdie persoon het my behandel.
Dokter
Hy maak siek diere gesond
Veearts
Hierdie persoon voorsien vir jou medikasie
Apteker
Hierdie persoon maak jou tande reg
Tandarts
Ek het my boek hier gekoop
Boekwinkel
Ons het hier geleer om somme te doen
Skool
Hierdie persoon skryf boeke
Skrywer
As jy siek is moet jy by hierdie plek oorslaap
Hospitaal