Vektore en Skalare Flashcards
1
Q
Vektor
A
Fisiese hoeveelhei met grootte en rigting.
2
Q
Skalaar
A
Fisiese hoeveelheid met slegs grootte.
3
Q
Fisiese Hoeveelhede
A
- Tyd
- Massa
- Gewig
- Krag
- Ens.
4
Q
Resultant
A
Die enkele vektor wat dieselfde effek het as twee of meer vektore saam.
5
Q
Grafiese voorstelling
A
- Pyl lengte = Grootte
- Gee ‘n skaal
- Pulpunt = Rigting
- Rigting word van af stert gemeet