Beweging in een dimensie Flashcards

1
Q

Verwysingsraamwerk

A

‘n Koordinaatsisteem wat gebruik word om eienskappe van voorwerpe voor te stel en te meet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Een-dimensionele beweging

A

Beweging in ‘n reguitlyn. Die voorwerp kan voorentoe en agtertoe lengs hierdie lyn beweeg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Posisie

A

Relatief tot ‘n verwysingspunt. Die posisie kan positeif of negatief wees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Afstand

A

Die totale padlengte wat beweeg is. Skalaarhoeveelheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Verplasing

A

Die verskil in posisie in die ruimte. Dit is ‘n vektor hoeveelheid wat van die aanvanklike na die finale posisie verwys.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Gemiddelde spoed

A

Die totale afstand beweeg per totale tyd. Skalaarhoeveelheid.D/t

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Gemiddelde snelheid

A

Die tempo van verandering van posise. Vektorhoeveelheid. v=X/t

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

km/h Deel 3,6 = m/s

A

m/s maal 3,6 = km/h

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Versnelling

A

Die tempo van verandering van snelheid. Vektorhoeveelheid. a=V/t

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

+ Versnelling

A

‘n Voorwerp wat in die + rigting beweeg ondervind ‘n toename in spoed. ‘n Voorwerp wat in die - rigting beweeg ondervind ‘n afname in spoed.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q
  • Versnelling
A

‘n Voorwerp wat in die + rigting beweeg ondervind ‘n afname in spoed. ‘n Voorwerp wat in die - rigting beweeg ondervind ‘n toename in spoed.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Vertraging

A

‘n Voorwerp ondervind ‘n afname in spoed.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly