Energie Flashcards
1
Q
Gravitasie-potensiële energie
A
Die energie wat dit het as gevolg van sy posisie in die gravitasieveld met betrekking tot ń verwysingspunt.
2
Q
Kinetiese energie
A
Die energie wat ń voorwerp het as gevolg van sy beweging.
3
Q
Meganiese energie
A
Die som van die gravitasie-potensiële energie en die kinetiese energie.
4
Q
Wet van behoud van energie
A
Die totale energie in ń geslote sisteem bly konstant.
5
Q
Geïsoleerde sisteem
A
ń Sisteem wat geen interaksie met sy omgewing het nie.
6
Q
Die beginsel van behoud van meganiese energie
A
Die totale meganiese energie in ń geslote sisteem/ in die afwesigheid van verkwistende kragte.