-v of -f Flashcards
1
Q
Peter ry met sy (fiets/viets).
A
fiets
2
Q
Hy het sy fiets gekry toe hy (fier/vier) jaar oud was.
A
vier
3
Q
Peter is baie (fiks/viks) van al die oefen.
A
fiks
4
Q
Charl gaan kyk eerder na ‘n (film/vilm).
A
film
5
Q
Hy is nie lief vir (oefen/oeven) nie.
A
oefen
6
Q
Susan is die (flukste/vlukste) leerling.
A
flukste
7
Q
Sy maak altyd haar werk (finnig/vinnig) klaar.
A
vinnig
8
Q
Sy vang graag (flinders/vlinders) in die tuin.
A
vlinders
9
Q
Die voëls (flieg/vlieg) vinnig weg.
A
vlieg
10
Q
Hulle (flug/vlug) liewer as hy teen hulle wil jaag.
A
vlug
11
Q
Hy kan ook Afrikaans (flot/vlot) praat.
A
vlot