-t of -d Flashcards
1
Q
Ek vat met my (hand/hant).
A
hand
2
Q
Ek het pyn in my (tand/tant).
A
tand
3
Q
Hy het hom raak gesny, sy hand is vol (bloed/bloet).
A
bloed
4
Q
Ek skop die bal met my (voed/voet).
A
voet
5
Q
Hierdie lemoen is heerlik (soed/soet).
A
soet
6
Q
Jy moet mense ordentlik (greod/groet).
A
groet
7
Q
Die brandweerman het baie (moed/moet).
A
moet
8
Q
My ma het te vinnig gery, toe is sy (beboed/beboet).
A
beboet
9
Q
Die tannie dra ‘n (hoed/hoet).
A
hoed
10
Q
Dit het baie gereēn en die rivier is in (vloed/vloet).
A
vloed