Afkortings Flashcards
no./nr. (no.) staan vir ___
no./nr. staan vir nommer
a.g.v. (as a result of) staan vir ___
a.g.v. staan vir as gevolg van
d.m.v. (by means of) staan vir ___
d.m.v. staan vir deur middel van
i.p.v. (instead of) staan vir ___
i.p.v. staan vir in plaas van
i.v.m. (in connection) staan vir ___
i.v.m. staan vir in verband met
k.b.a. (C.O.D.) staan vir ___
k.b.a. staan vir kontant by aflewering
m.a.w. (in other words) staan vir ___
m.a.w. staan vir met ander woorde
m.b.t. (with regard to) staan vir ___
m.b.t. staan vir met betrekking tot
n.a.v. (as a result of) staan vir ___
n.a.v. staan vir na aanleiding van
n.v.t. (not applicable) staan vir ___
n.v.t. staan vir nie van toepassing
t.o.v. (with regard to) staan vir ___
t.o.v. staan vir ten opsigte van
infinitief se afkorting is ____ (infinitive)
infinitief se afkorting is inf.
aanstaande se afkorting is ____ (following)
aanstaande se afkorting is a.s.
voormiddag se afkorting is ____ (a.m.)
voormiddag se afkorting is vm.
voorsetsel se afkorting is ____ (preposition)
voorsetsel se afkorting is vs.
werk woord se afkorting is ____ (verb)
werk woord se afkorting is ww.
ensovoorts se afkorting is ____ (etc.)
ensovoorts se afkorting is ens.
dit wil sE se afkorting is ____ (viz., namely, see also)
dit wil sE se afkorting is d.w.s
antw. (answer) staan vir ___
antw. staan vir antwoord
b.nw. (adjective) staan vir ___
b.nw. staan vir byvoeglike naamwoord
dept. (department) staan vir ___
dept. staan vir departement
d.w.s (viz., namely, see also) staan vir ___
d.w.s staan vir dit wil sê
genl. (General) staan vir ___
genl. staan vir generaal
kapt. (Captain) staan vir ___
kapt. staan vir kaptein
as gevolg van se afkorting is ____ (as a result of)
as gevolg van se afkorting is a.g.v.
s.nw. (noun) staan vir ___
s.nw. staan vir selfstandige naamwoord
voor Christus se afkorting is ____ (B.C.)
voor Christus se afkorting is v.C.
voornaamwoord se afkorting is ____ (pronoun)
voornaamwoord se afkorting is vnw.
Republiek van suid-Afrika se afkorting is ____
Republiek van suid-Afrika se afkorting is RSA
kilometer per uur se afkorting is ____ (km/h)
kilometer per uur se afkorting is km/h
na aanleiding van se afkorting is ____ (as a result of)
na aanleiding van se afkorting is n.a.v.
verl. (past) staan vir ___
verl. staan vir verlede
nl. (namely - viz.) staan vir ___
nl. staan vir naamlik
a.s. (following) staan vir ___
a.s. staan vir aanstaande
redakteur se afkorting is ____ (Editor)
redakteur se afkorting is red.
meervoude se afkorting is ____ (plural)
meervoude se afkorting is mv.
mejuffrou se afkorting is ____ (Miss)
mejuffrou se afkorting is mej.
paragraaf se afkorting is ____ (paragraph)
paragraaf se afkorting is par.
asseblief se afkorting is ____ (please)
asseblief se afkorting is asb.
betekenis se afkorting is ____ (meaning)
betekenis se afkorting is bet.
nm. (p.m.) staan vir ___
nm. staan vir namiddag
byvoeglike naamwoord se afkorting is ____ (adjective)
byvoeglike naamwoord se afkorting is b.nw.
deur middel van se afkorting is ____ (by means of)
deur middel van se afkorting is d.m.v.
asb. (please) staan vir ___
asb. staan vir asseblief
bet. (meaning) staan vir ___
bet. staan vir betekenis
b.o. (P.T.O.) staan vir ___
b.o. staan vir blaai om
LV (MP) staan vir ___
LV staan vir Lid van die Volksraad