Tuiswerk Flashcards
How long have you been feeling this way?
Hoe lank is dit dat U so voel?
Do you feel unusually tired?
Voel U ongewoon moeg?
Have you recently felt feverish?
Was U onlangs koorsig?
Do you sweat more than usual at night?
Sweet U meer as gewoonlik in die nag?
Has your health recently deteriorated?
Het U gesondheid onlangs versleg/verswak?
Do your gums bleed? When do they bleed?
Bloei U tandvleis? Wanneer bloei dit?
Are your bones sore when you touch them?
Is U beendere teer wanneer u aan hulle voel?
Do you bruise more than usual?
Kneus U nou makliker as gewoonlik?
Have you ever suffered from anaemia?
Het U al oit aan bloedarmoede/anemie gely?
Flow
Vloei
Move
Beweeg
Waar kom urine vandaan en hoe word dit uitgeskei?
Vuil bloed vloei na die niere. Die niere filteer die bloed en maak dit skoon. Die skoon bloed vloei terug na die liggaam. Die afvalprodukte vorm urine, en beweeg deur die nierpyp na die blaas. Die blaas stoor die urine tot dit deur die blaaspyp uitgeskei word.
Prepared
Voorberei
When was your last period?
Wanneer was U laaste maandstond?
When you are on your period, do you experience any stange pains or feelings?
Wanneer u maandstand het, ervaar u enige vreemd pyne of gevoelens?
Are your periods regular or are there times where your cycle isn’t normal?
Is U maandstonde gereelde of is daar tye waar U siklus nie normaal is nie?
Do you experience pain during periods?
Ervaar U baie pyn tydens maandstonde?
Have you noticed any vaginal secretions?
Het U enige vaginale akskeidings opgelet?
Do you bleed heavily when on your periods?
Bloei U swaar wanneer dit U maandstonde is?
Do you bleed between periods?
Bloei U tussen maandstondes?
Do you have any problems with your sexlife?
Het U enige probleme met U sekslewe?
Do you experience any pain whenever you have sex?
Ervaar U enige pyn wanneer U seks het?
Do you take any oral contraceptives?
Vat U enige orale voorbehoedmiddels?
Do you use any medication when you have your period?
Gebruik U enige medikasie U maandstonde het?