Semester 6 Flashcards
When did you find out that you are pregnant?
Wanneer het u uitgevind dat u swanger is. Hoe ver is u op die oomblik. Hoeveel maande swanger is u.
While
Terwyl
Have you been drinking while being pregnant?
Het u alkohol/drank gedrink terwyl u swanger is?
Since
Vandat /sedert
How often have you been drinking since (you found out) you are pregnant?
How gereeld drink u gedurende u swangerskap /vandat u swanger is?
How much alcohol do you drink at a time usually?
Hoeveel alkohol drink u op a slag.
Share
Deel
What size are the bottles?
Watter grootte is die bottels?
Aware
Bewus
Drugs
Middels
Illegal
Onwettige
Are you aware that drinking might be harmful to your baby?
Is u bewus dat drinkery skadelik vir u ongebore baba kan wees.
Harm (v)
Beskadig
Does your partner drink?
Drink u lewensmaat?
Have you been pregnant before?
Was u al ooit swanger?
Did you drink during your previous pregnancies?
Het u gedrink tydens vorige swangerskappe?
Nutritional
Voedingswaarde
Explain (v)
Verduidelik
Recognised
Herken
More prone to
Meer geneig om
Concentration
Konsentrasie
Intellectual disability
Intellektuele gestremdheid
Occur
Plaasvind
Include
Insluit