transport Flashcards
1
Q
informal minibus taxis are common in south africa
A
informele minibustaxi’s is algemeen in Suid-Afrika
2
Q
I wonder how much the fare is
A
Ek wonder hoeveel die tarief is
3
Q
Do you need a reservation in advance?
A
Moet jy vooraf ‘n bespreking maak?
4
Q
can you buy the tickets on the day you are traveling?
A
kan jy die kaartjies koop op die dag waarop jy reis
5
Q
can you pay with a credit or debit card?
A
kan jy met ‘n krediet- of debietkaart betaal?
6
Q
How do you greet the driver?
A
Hoe groet jy die bestuurder?
7
Q
do you tip drivers?
A
gee jy bestuurders ‘n tip?