OPI General Qs Flashcards
waar bly jy?
Ek woon in noord amherst
waar kom jy vandaan?
Ek is van Kashmir
wat is jou nasionaliteit?
my nasionaliteit is kasjmiri
waar studeer jy?
Ek studeer aan die Universiteit van Massachusetts
wat studeer jy?
ek studeer suid-afrikaanse letterkunde
watter taal/tale praat jy?
Ek praat kashmiri, Oerdoe en Engels
het jy broers of susters?
ek het ‘n broer en ‘n suster
waar bly hulle?
Hulle woon in Kasjmir
wat doen hulle?
hulle is albei studente
wie is in jou familie?
my broer en suster en my ouers
watter eenvoudige dinge kan jy oor elke familielid sê?
my ma is ‘n onderwyser. sy is vier en vyftig jaar oud
my pa hy is drie en sestig jaar oud, hy is ook onderwyser
my broer studeer ingenieurswese, hy is een en twintig
my suster studeer Amerikaanse gebaretaal, sy is ses and twintig.
Ek wil ‘n kat kry- ek hou van katte
hoe lyk jy?
Ek het ‘n krom neus
ek dra ‘n kopdoek
ek het bruin oë
hou oud is jy?
vier en twintig
Kan jy sê watter vakke jy studeer en van watter vakke jy hou?
Ek hou van die reg en letterkunde
Ek geniet ook skryfklasse
Ek geniet literêre teorie
Kan jy sê watter vakke jou broers en susters of vriende studeer en waarvan hulle hou of nie hou nie?
my broer studeer ingenieurswese
my suster studeer Amerikaanse gebaretaal
my broer hou van animasie
hy haat eksamens
hy is bietjie lui
my suster hou van ASL
my suster haat wiskunde
my suster is hardkoppig
Can you please repeat?
kan jy asseblief herhaal
I don’t understand
Ek verstaan nie.
What does this word mean?
Wat beteken hierdie woord?
Hou jy van koffie?
ek hou van koffie. Kafeïen gee my energie.
het jy vanoggend 7 uur opgestaan?
nee, ek staan nege op
het jy ‘n potlood?
nee ek het ‘n pen
wat is die kleur van jou stoel
die stoel is bruin
hoe lank is jy
ek is vyf voet en vyf duim lank
waar is Amherst? waar is Northampton?
Massachusetts, USA