Termtoets 16/05/2014 Flashcards
0
Q
Longpyp/brongus
A
Laat lug deur van en na longe
1
Q
Tragea
A
Laat lug deur van en na longe
2
Q
Long
A
Waar uitw. gaswisseling plaasvind: vergroot oppv.
3
Q
Larinks/stemkas
A
Stemkas met stembande vir voortbring v klank
4
Q
Epiglottis
A
Dekseltjie wat luggange sluit tydens sluk
5
Q
Kraakbeenringe
A
C-vormig, hou lugweë oop, keer dus dat dit toesuig
6
Q
Slym
A
Maak lug vogtig, los O2 en CO2 op, antisepties
7
Q
Trilhaartjies/cilia
A
Vang stof, ander vreemde stowwe op + voer dit na buite
8
Q
Diafragma
A
Koepelvormige spier wat help met inaseming
9
Q
Alveoli/longblasie
A
In Noue kontak met bloedvate vir gaswisseling