Sirkulasiestelsel Flashcards
0
Q
Wat is die belangrikste proses?
A
Om bloed tussen hart, longe en res v liggaam te sirkuleer
1
Q
Wat is die funksie?
A
Bring lewegewende O2,H2O en voedsel na die selle
Verwyder afvalstowwe bv CO2
2
Q
Wat is die belangrikste komponente?
Noem en beskryf die ander ook
A
Hart
Bloedvate
Bloed
3
Q
Noem en beskryf 3 Gesondheidskwessies
A
Hoe bloeddruk - ook hipertensie - beskadig bloedvate - dodelik as bloedvat in bv brein bars Hartsaanval - bloedtoevoer na hart word geblok - Hartspierweefsel sterf af Beroerte - Ook breinaanval - bloedtoevoer na brein geblok
4
Q
Wat is die simptome van 1. Hartaanval en 2. Beroerte
A
- a) Skerp pyn in middel v borskas
b) Versprei na kakebeen, rug, linkerarm - a) Voel swak en verward
b) verlam in party dele