Spysvertering Flashcards
Wat is die 4 belangrikste prosesse?
- Ingestie
- Vertering
- Absorpsie
- Egestie/uitwerping
Wat is die funksie?
Breek kos af in kleiner stukkies tot dit in bloed geabsorbeer word
Bloed vervoer dit dan na die selle
Selle gebruik dit vir E en vervaardiging v new stowwe
Wat is ingestie?
Dis as jy jou kos in jou mond sit en dit by die slukderm afgaan tot in jou maag
Wat is vertering?
Groot oplosbare deeltjies verander in kleiner oplosbare deeltjies
Begin as jy jou kos kou
Gaan aan in maag waar kos oplos in maagsappe
Wat is absorpsie?
Oplosbare voedstowwe gaan deur wande v ingewande in bloedstroom
in
Wat is egestie/uitwerping
Onverteerde kos gaan deur anus
Noem 4 gesondheidskwessies vd spysverteringstelsel.
Beskryf hulle in jou kop
- Maagsere
- Anorexia nervosa
- Lewersirrose
- Diarree
Noem 7 dele vd SVS
- Mond
- Slukderm
- Maag
- Dunderm
- Dikderm
- Lewer
- Pankreas
Beskryf 1. Mond(4) en 2. Slukderm(2)
1.a) Vir ingestie v voedsel
b) Tande kou/maal voedsel
c) Tong stoot voedsel tussen tande en om bolus te vorm
d) Speekselkliere skei speeksel wat ensieme bevat om kos chem. te
verteer
2.a) Verbind mond mewt maag
b) Persitalse laat kos afwaarts beweeg
Beskryf 3.Maag(3) en 4. Dunderm(4)
- a) Maagsap evat soutsuur/ensieme
b) Chem stowwe help om voedselmolekules af te breek
c) peristale karring maag en laat sappe meng
4.a) +/- 6m lank
b) Finale vertering+absorpsie v verteerde kos
c) Voedselmolekules deur dundermwand in bloed opgeneem en na
selle vervoer
d) 3 dele nl: duedenum, jejenum en ileum
Beskryf 5. Dikderm(7)
- a) Ook kolon
b) Onverteerbare kos beland hier
c) Geen vertering vind plaas
d) Water/soute hier geabsorbeer
e) Onderste deel word rektum genoem
f) Eindig in opening: anus
g) Egetstie vind deur anus plaas
Beskryf 6.Lewer(5) en 7. Pankreas(4)
- a) Grootste orgaan
b) Vervaardig gal
c) Gal breek vette af in dunderm
d) Vorm en breek glikogeen
e) Berg Vit A,D,E,K en Fe - a) Tongvormige klier
b) Maak hormone insulien en glukagon
c) Insulien funksioneer na koolhidraatryke maaltye
d) Glukagon funk. na oef of as j nie eet nie